Die Grote Zaal in die Compagnietheater was die hooftuiste vir musiekoptredes by die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016. Loer watter bekende gesigte in die groot teatersaal opgetree het en klik ook hier om te sien watter ander bekende skrywers en kunstenaars die fees bygewoon het.

Grote Zaal, die Compagnietheater

Feesgangers: Grote Zaal, het Compagnietheater

Hoofkoördineerder Carina Claassens en die fees-filmkurator, Gideon van Eeden

Die Heuwels Fantasties

Majozi uit Durban

Michèle Aimé en Heinrich Dahms het die AKA-dokumentêrprys vir Between the devil and the deep ontvang. Hierdie film bied ‘n venster in die harte en lewens van drie families in ‘n klein vissersgemeenskap vasgevang tussen ‘n tradisionele bestaan, daaglikse oorlewing en die valkuile van ‘n korrupte en brutale stelsel, met ‘n menigte slagoffers in sy kielsog.

Baie geluk aan Anel Alexander wat die AKA Award voor Beste Film vir Sink ontvang het.

Suid-Afrika en Nederland maak saam musiek: Les Javan en Theatergroep Flint

Emo Adams en Shawn de Vries

Emo Adams en Vinzzent

Emo Adams tree saam met die Kaap-Maleise Koor op.

Poetry Circle Nowhere, Antjie Krog en Les Javan

Les Javan

Francois van Coke op die verhoog

Tribal Echo (lede: Frazer Barry, Sandy Gertse, Deniel Barry en Earl Witbooi)

"Onner Afrika Son": Tribal Echo het die gehoor op hul voete gehad. Bettina Wyngaard het opgestaan om saam te jive.

“Rymklets en woorde”: YOMA van Afrikaansvatter

After 9, met choreografie deur die Suid-Afrikaner Kirvan Fortuin

Agter die skerms: fees-danskurator Kirvan Fortuin
The post Foto’s AKA 2016: Grote Zaal appeared first on LitNet.